Skip to main content

'N Leeu In 'N LugballonRympies Vir Aapsterte

by Daniella van Heerden; Zinelda McDonald

Paperback32 pages2026

'N Leeu In 'N Lugballon: Rympies Vir Aapsterte

R189

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

A is vir Appel, B is vir Bal ... so leer kinders dikwels die alfabet. In hierdie boek kan jong lesers egter met behulp van rympies en besoeke aan Suid-Afrikaanse dorpe en stede 'n opwindende reis deur die alfabet onderneem - al die pad van A tot Z! Is dit sowaar Ben EN sy brak op daardie branderplank in Ballito? Gaan Mia die monsters in Muizenberg kan verslaan? Wat gebeur wanneer Vince op 'n verskrikte volstruis se rug beland? En wat op aarde vang Zandile en ziljoene zoemende bye in Zeerust aan? n Leeu in n lugballon: alfabetrympies vir aapsterte is n boek wat die alfabet op verskillende vlakke aan kinders bekendstel. Ouers kan met peuters op hulle skoot sit en voorlees en klank. Ouer kinders kan die rympies memoriseer en speel met ritme en rym. En gesinne kan saam leer oor die dorpe en stede waar besoek afgele word langs die alfabet-pad. Zinelda McDonald se illustrasies beeld die alfabet-reis op 'n prettige en kleurvolle wyse uit.

Book details

Author
Daniella van Heerden; Zinelda McDonald
Format
Paperback
Pages
32
Language
Afrikaans
Publisher
Pan Macmillan South Africa
Published
21 September 2026
ISBN
9781779992192