Skip to main content

Losprys

by Martin Steyn

Paperback360 pages2026

Losprys

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Die wereld is nie meer 'n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek se, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel." Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie 'n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder 'n kind s'n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop 'n ontvoering vir 'n losprys.

Book details

Author
Martin Steyn
Format
Paperback
Pages
360
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 February 2026
ISBN
9781779860460