Skip to main content

Skuldig

by Martin Steyn

Paperback360 pages2026

Skuldig

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

n Middeljarige tandarts, tereggestel in sy sitkamer. Teen die muur, een woord. In bloed. Adjudant Colin Menck kyk na die skoon; toneel en is oortuig dis 'n professionele moordenaar se werk. Wie het hom gehuur? Die hoofverdagte is die slagoffer se vrou, wat net te onemosioneel oor die moord is. Maar wat het hy gedoen om so 'n dood te verdien? Minder as 'n week later staan Menck weer voor 'n muur met sewe bloederigeletters. Die enigste verbintenis tussen die twee slagoffers is nog 'n ongelukkigevrou, 'n eks hierdie keer. Om sake te bemoeilik, het Menck en sy nuwe jong kollega mekaar nog nie regtiggevind nie. Daar is boonop die wrywing met die nuwe ambisieuse groepleier. Eniemand uit 'n hoofstuk in sy lewe waarvan Menck eerder wil vergeet. Hoeveel name is op hierdie moordenaar se lys. Hoeveel mans gaan nog skuldig in hulle eie bloed skryf?

Book details

Author
Martin Steyn
Format
Paperback
Pages
360
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 February 2026
ISBN
9781779860446