Skip to main content

Donker spoor

by Martin Steyn

Paperback360 pages2025

Donker spoor

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Waarheen sal die donker spoor hom lei? Hulle kry haar lyk in 'n veld. 'n Tienermeisie verkrag, gemartel, vermoor. En sy is nie die eerste een nie. Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet dieslagoffers se ma's en pa's in die oe kyk en hul vrae beantwoord, maar hy kan nie. Hykan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom le daar ook 'n donkerspoor ... Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis antwoorde:Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe 'n ma 'n brief vir die koerantskryf en 'n pa 'n beloning uitloof, word dinge op 'n mespunt gedryf. Bevind Magsonhom op nog 'n dwaalspoor of is hy uiteindelik op die donker spoor wat hom na dieware antwoorde sal lei? Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde debuutroman.In die splinternuwe heruitgawe met 'n treffende nuwe omslag kan lesers weer saammet Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf.

Book details

Author
Martin Steyn
Format
Paperback
Pages
360
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 November 2025
ISBN
9781779860422