Skip to main content

Die volmaakte moord

by Leon van Nierop

Paperback232 pages2025

Die volmaakte moord

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Na nog 'n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, 'n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Daar ontmoet sy 'n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en 'n aantreklike kulkunstenaar Helmut Coleman wat gou vir haar onweerstaanbaar raak. Wanneer hulle op Okinawa afklim, vertel Tibor vir haar die inwoners van hierdie eiland word oeroud. Daar is nie dood op Okinawa nie. Maar hy is verkeerd. Kort voor lank tref hulle die een na die ander medepassasier se lyk aan. 'n Storm dwing hulle na dieper waters toe, en dan besef Madelein daar is 'n moordenaar op die Leonardo. Wie is dit? Wat wil hulle he? En, meer belangrik, wie's volgende?

Book details

Author
Leon van Nierop
Format
Paperback
Pages
232
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
1 August 2025
ISBN
9781776380831