Verbode drif
by Irma Joubert
Kindle Edition303 pages2022

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
"Sy's ʼn boeremeisie, hy ʼn Jood. ʼn Boerejood, ja, maar nogtans ʼn Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd 'n plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oë. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhê ... Totdat Elizabeth gedwing word om ʼn doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wéét, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad hê nie."--Back cover.
Book details
- Author
- Irma Joubert
- Format
- Kindle Edition
- Pages
- 303
- Language
- afr
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2022
- ISBN
- 9781776357529
