Skip to main content

Druk speel'n filmstudiegids vir die klaskamer

by Leon Van Nierop

Paperback192 pages2022

Druk speel - 'n filmstudiegids vir die klaskamer

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help filmstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto's van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik. Aspekte soos die volgende word bespreek: verskillende vorme van films; kamerawerk; redigering; kostuums en grimering; musiek en klank; hoe om resensies te skryf. "--

Book details

Author
Leon Van Nierop
Format
Paperback
Pages
192
Language
afr
Publisher
LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk.
Published
2022
ISBN
9781776355525