Skip to main content

Eet Heerlik

by Lynn Bedford Hall

200 pages2007

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met 'n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir 'n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook 'n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is 'n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook 'n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende w.

Book details

Author
Lynn Bedford Hall
Pages
200
Language
afr
Publisher
Random House Struik
Published
2007
ISBN
9781770074446