Skip to main content

Bloedsuier (Afrikaans Edition)

by Leon van Nierop

Kindle Edition387 pages2019

Bloedsuier (Afrikaans Edition)

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Toe Maryke, 'n jong hipnoterapeut, 'n kwak wat gehore kamma hipnotiseer probeer ontmasker, skud iets in haar onderbewuste los. Het dit te doen met die inbraak tydens haar matriekjaar? Wat is dit wat sy vergeet het? Lukas probeer haar help. Hy is haar steunpilaar en mentor, en die man op wie sy verlief is. Ook hý moet veg om 'n greep op sy verlede te kry. Maar die bedreiging is nie net in Maryke se kop nie: Vreemde briewe en onheilspellende geskenke maak dit duidelik dat iemand haar dophou. Iemand wat enigiets sal doen - miskien selfs sal moor - om seker te maak sy onthou.

Book details

Author
Leon van Nierop
Format
Kindle Edition
Pages
387
Language
afr
Publisher
Penguin Books (South Africa)
Published
1 November 2019
ISBN
9781485904113