Skip to main content

DoodloopstraatDie dood trap in jou spoor

by Leon van Nierop

Paperback152 pages2017

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"Lourens Schoeman veroorsaak 'n beroering met sy aankoms op 'n dorpie in Botswana. Die gemeenskap wonder hoekom die aantreklike jong man 'n pak klere dra ten spyte van geweldige hitte en waarom daar soveel hartseer in sy oë skuil. Maar hy swyg soos die graf oor sy verlede. Toe Elzaan Jonker dit regkry om Lourens effens beter te leer ken, besluit sy om ondersoek in te stel. Sy is vasbeslote om uit te vind wat hom jaag en hoekom 'n plaaslike inwoner glo dat hy die doodsengel is."--Cover.

Book details

Author
Leon van Nierop
Format
Paperback
Pages
152
Language
afr
Publisher
Protea Boekhuis
Published
1 August 2017
ISBN
9781485306627