Asterix in Spanje
Paperback48 pages2017

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
Die Romeine neem 'n Spaanse hoofman se seuntjie as gyselaar na Gallië. Die Galliërs bevry hom, en Asterix en Obelix neem hom terug na sy dorpie. Die gebruiklike chaotiese pret volg weens kuktuurverskille en die generasiegaping, sodat dié eenvoudige verhaal 'n hoogtepunt in die Asterix-reeks word.
Book details
- Author
- René Goscinny
- Format
- Paperback
- Pages
- 48
- Language
- afr
- Publisher
- Protea Boekhuis
- Published
- 2017
- ISBN
- 9781485306085
