Skip to main content

Asterix en die Koperpot

by René Goscinny

Paperback48 pages2017

Asterix en die Koperpot

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

'n Galliese hoofman vra die Galliese dorpie om sy geld teen die Romeinse belastinggaarder te beskerm. Wanneer die geld uit Asterix se hut gesteel word, word hy uit die dorpie verban. Hy (en Obelix, wat hom in ballingskap volg) versit hemel en aarde om die geld te probeer terugverdien. Ten einde laaste maak hulle 'n skokkende ontdekking ... daardie hoofman verdien sy naam!

Book details

Author
René Goscinny
Format
Paperback
Pages
48
Language
afr
Publisher
Protea Boekhuis
Published
2017
ISBN
9781485304289