Skip to main content

Asterix 12Asterix By Die Olimpiese Spele

by René Goscinny

Paperback48 pages2016

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Die Galliese dorpie verneem van die Olimpiese Spele en wil graag deelneem - maar kan dit slegs doen as Romeinse onderdane. Bowendien is die gebruik van towerdoepa verbode! Hoe kan Asterix dan 'n lourierkrans verower? Lesers weet mos nou al: niks kry die Galliërs onder nie, want tussen die druïde se doepa en die krygers se vindingrykheid loop die storie se roete na die wildevarkfeesmaal!

Book details

Author
René Goscinny
Format
Paperback
Pages
48
Language
afr
Publisher
Protea Boekhuis
Published
2016
ISBN
9781485300854