Mattie se magiese diere-droomwereld #2Die Koekiekasteel
Paperback32 pages2015

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
In hierdie boek neem Mattie, die jong meisie wat elke aand die geheime diere droomwereld besoek, deel aan die diere se baba kompetisie. Elke mamma dink haar baba is die mooiste en wil he dat haar baba die groot prys, 'n koekiekasteel wen. 'n Gemene buffel storm in die partytjie in en eindig al die feesvieringe! Gelukkig is Mattie daar, sy maak 'n plan en die kompetisie eindig op 'n gelukkige noot!
Book details
- Author
- Lynn Bedford Hall
- Format
- Paperback
- Pages
- 32
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- Published
- 22 July 2015
- ISBN
- 9781432304300
