Perspektief op die Heilige Gees (Afrikaans)
Paperback104 pages2012

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
Kom stap saam met Stephan Joubert in die Bybelstudie PERSPEKTIEF OP DIE HEILIGE GEES op die spoor van God se spesiale Helper en ontsluit 'n ware Geesvervulde lewe. Die 10 studies in hierdie Bybelstudie draai om temas rakende die werking van die Heilige Gees, soos: vol van die Heilige Gees, dra vrug wat die Gees verheerlik, getuies van die Heilige Gees en die Gees maak regtig vry. Die skrywer wil lesers herinner aan die hemelse hulp wat ons in ons moeilikste tye kan kry en mense se aandag op die wonders van die Gees vestig. Elk van die 10 studies sluit af met 'n kort samevatting wat die kernwaarhede van die spesifieke gedeelte saamvat. PERSPEKTIEF OP DIE HEILIGE GEES is 'n totaal hersiene en bygewerkte uitgawe van Stephan Joubert se 2002-publikasie.
Book details
- Author
- Stephan Joubert
- Format
- Paperback
- Pages
- 104
- Language
- eng
- Publisher
- Christelike Uitgewers Mpy
- Published
- 1 December 2012
- ISBN
- 9781431605958
