Skip to main content

Joernaal vir 'n bedonnerde diva

by Sophia Kapp

174 pages2016

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Joernaal vir 'n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms 'n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding wat 'n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en uit haar lyf te kry. Hierdie joernaal is 'n uitvloeisel van Oorlewingsgids vir ʼn bedonnerde diva en jou geleentheid om deel te wees van die diva se reis, en veral om die diva in jou te herontdek.

Book details

Author
Sophia Kapp
Pages
174
Language
afr
Publisher
Lapa
Published
2016
ISBN
9780799380965