Skip to main content

Leo

by Deon Meyer

Paperback494 pages2025

Leo

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-Recce vermoor as 'n boodskap. Aan iemand: Hou julle bekke. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. Met 'n onontsyferbare kode daarby. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy't 'n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Hy's bedruk. Bekommerd.…

Book details

Author
Deon Meyer
Format
Paperback
Pages
494
Publisher
NB Publishers Limited
Published
2025
ISBN
9780798183383