Skip to main content

Sondebok

by Irma Venter

Paperback384 pages2018

Sondebok

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van 'n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van 'n ou misdaad - die verdwyning van 'n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse kerel en haar kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. 'n Foto van die meisie naby 'n aborsiekliniek in Johannesburg speel 'n kardinale rol. In die foto kyk sy oor haar skouer, asof sy bang is sy word agtervolg. Alex dek ook 'n storie oor 'n jong onwettige immigrant wat van vervolging in sy eie land gevlug het om 'n nuwe lewe in Suid Afrika te maak. Maar xenofobie dreig om sy drome te verwoes. AJ Williams is op dertig kaptein in die polisie, maar sy veg om die stereotipering te oorkom wat haar bruin vel en geslag ontlok. 'n Foto van Ranna in Pretoria sit AJ op die se spoor.

Book details

Author
Irma Venter
Format
Paperback
Pages
384
Language
Afrikaans
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Published
13 July 2018
ISBN
9780798178693