Skip to main content

Sondag [Afrikaans]

by Irma Venter

Kindle Edition432 pages2018

Sondag [Afrikaans]

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"Kaptein AJ Williams ondersoek 'n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos. Die bekende sakeman Lafras van Zyl word vir dood agtergelaat en die res van sy gesin word vermis: sy vrou, Katerien, vryduiker met 'n Amerikaanse paspoort, en ook hul kinders, Willem en Cath. Joernalis Alex Derksen en fotograaf Ranna Abramson is op die spoor van sewentienjarige Martina Buitendag van Stilfontein. Sy het in Johannesburg vermis geraak en al wat agtergebly het, is 'n verslete tas met R20 000 kontant en 'n handvol foto's. Twee misdade, baie geheime, en meer vrae as antwoorde."--Page 4 of cover

Book details

Author
Irma Venter
Format
Kindle Edition
Pages
432
Language
afr
Publisher
Human & Rousseau
Published
2018
ISBN
9780798177399