Skip to main content

Die ballade van Robbie de Weeen ander verhale

by Deon Meyer

Paperback336 pages2015

Die ballade van Robbie de Wee: en ander verhale

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in ’n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie ’n gevoel van deernis met die karakters, of ’n uitbundige skaterlag. Die romantiek, hoewel onkonvensioneel, is sterk aanwesig, en soos verwag kan word van Suid-Afrika se internasionaal gevierde misdaadskrywer bly spanning en intrige ook nie agterweë nie! Van eerste tot laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesplesier"--P. [4] of cover.

Book details

Author
Deon Meyer
Format
Paperback
Pages
336
Language
afr
Publisher
Human & Rousseau
Published
2015
ISBN
9780798169462