Uit die Beek 2027
Paperback392 pages2026

R269
Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
Uit die Beek bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees. In hierdie uitgawe lees ons uit verskeie boeke uit die Ou en Nuwe Testament. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.
Book details
- Author
- Stephan Joubert
- Format
- Paperback
- Pages
- 392
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- Lux Verbi
- Published
- 14 August 2026
- ISBN
- 9780796324023
