Skip to main content

Na 'n plaas in Afrika

by Irma Joubert

Kindle Edition557 pages2021

Na 'n plaas in Afrika

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na 'n onbekende tante van sy pa in 'n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag 'n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leer op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. Negentig duisend soldate word gevange geneem, net sesduisend oorleef. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na 'n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met die van Seretse Khama en Mentje de Vries"--

Book details

Author
Irma Joubert
Format
Kindle Edition
Pages
557
Language
afr
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2021
ISBN
9780639606262