Grap gat
by Hannes Barnard (Non-Trade Sales)
Paperback120 pages2026

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.
About this book
Verbeel jou 'n wereld waar niks meer snaaks is nie . . . Niemand lag nie. Daar is geen grappies nie, geen humor nie, niks. Net vervelige gesprekke en suur, ernstige mense. Dis 'n probleem. Veral as jy 'n grapkas is soos Jakes. Maar wat steel mense se humor? Of eerder, wie steel dit? Beste vriende Jakes, Bekka en Albert vermoed die superslinkse en superslim Semma het iets daarmee te doen.
Book details
- Author
- Hannes Barnard (Non-Trade Sales)
- Format
- Paperback
- Pages
- 120
- Language
- Afrikaans
- Publisher
- LAPA Publishers
- Published
- 1 July 2026
- ISBN
- 9780637012072
