Skip to main content

Die drie weduwees

by Irma Venter

342 pages2025

Ask our assistant which nearby branch has it — instant answer.

About this book

"Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet met die hulp van sy drie eksvroue na 'n stokou onopgeloste saak kyk. Wanneer 'n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers 'n leidraad te wees - iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is." --

Book details

Author
Irma Venter
Pages
342
Language
afr
Publisher
Tafelberg
Published
2025
ISBN
9780624091486