Skip to main content
All events
Author Signing

Kom ontmoet vir Etienne van Heerden!

Tydens hul studentejare word drie Wilgenhoffers gewerf as agente vir die geheimsinnige “Diereriem”. ’n Tragedie verbind die drie onlosmaaklik aan mekaar. Die introvert Antonie Vermeulen, kodenaam Muskeljaatkat, moet al reisende ’n hoogs geheime, grillerige opdrag uitvoer. ’n Grootse literêre spioenasieverhaal, tragiese liefdesverhaal én biegroman. Diereriem deur Etienne van Heerden: R370 Sien jou daar!