Saterdae is Storietyd op Bargain Books se Facebook-blad!
In samewerking met NB-Uitgewers deel ons interessante inhoud oor kinder- en jeugboeke: uittreksels, aktiwiteite, boeklokprente én onderhoude met skrywers, vertalers en illustreerders . . .
Tye: 10:00vm en 12:00nm

 

Bau and the Baobab by Lesley Beake and Ann Walton

Bau’s eyes are closed. She counts. When she opens her eyes, she does not see her friends. She only sees footprints and animal spoor . . . Perfect for beginner readers, Bau’s charming adventure playing hide and seek will delight and draw readers into the game. Which animals’ spoor can they identify? And is there an elephant hiding somewhere?

Read a review here

 

 

We're sharing notes from the author and a few pages from this special book for beginner readers! In Bao and the Baobab,…

Posted by Storierak on Tuesday, 14 July 2020

 

Net ’n bietjie dapper deur Elsa Silke en Nicola Kinnear

Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wat wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

 

 

 

 

Kinders kan nie genoeg van hierdie boek kry nie

 

     

 

 Kyk hoe mooi – Uittreksel