Print Print Romeo and juliet essay
Print

23009780143530305
Heerlik & Maklik hartkos

Alida Ryder Softcover


R235
Shipping Leadtime: 5-7 working days

   

Heerlik en maklik is 'n versameling resepte wat sy as 'n besige ma van 'n tweeling, kosstilis en -fotograaf, aan haar gesin en familie voorsit. Soms iets verbeeldingryk en bietjie ingewikkeld, maar meestal maklike en "eerlike", onopgesmukte huiskos voorberei met 'n dosis liefde en entoesiasme en 'n knypie of twee kreatiwiteit en nuuskierigheid. Hartskos.